Find schools & colleges in Worcester. Listings include Verhoudings & Dinge, LEES DEUR KLEUR, Pioneer Rally, Langerugskool Ons Hartsimbool, Victoria Park Primêr, Worcester R.C Primary.
The official account of The Math Machine’s Worcester centre where “The only way to LEARN math is to DO math.” Extra math lessons from Grades 4 to 12 in Afrikaans and English. 📚 Positive results since 2016! 🔝
Worcester Seconday School for the ARTS. Specializing in DANCE, DRAMA, MUSIC, DESIGN & VISUAL ARTS.
"Drostdy is 'n belewenis!" Ons wil graag al ons ouers, oudskoliere, vriende, ens. op hoogte hou.
Welcome to the Official page for Worcester Gymnasium. YouTube: http://www.youtube.com/channel/UCjMUzkDdNzivmKbhHm6_XjQ Twitter: https://twitter.com/worcestergim
📌TERMINUS EST SCIENTA | KENNIS IS ONS DOEL. Esselenpark Sekondêre Skool, gestig op 1 Julie 1961, is ’n skoolgemeenskap waar ondersteuning en begrip sentraal staan. Ons bevorder le...
Pionierskool volg dieselfde kurrikulum as hoofstroom leerders - al verskil is ons leerders is siggestremd
Vir hierdie baie spesiale gebeurtenis sal top-bekendes uit die wêrelde van sport, musiek en ver-maaklikheid saamspan met studente en oud-studente van die Pionierskool vir Gesiggest...
Worcester-Noord Primêre Skool: Een van die topskole in die Boland!
The vision of Skills for All Development Center or "Skills4All" is to create an opportunity for students to get access to holistic faith-based education, skills development, employ...
Esselenpark Primêre Skool is geleë te Worcester in die hartjie van die Boland. Die dorp se karakter is landelik met ‘n groot dorp gevoel. Die skool en die dorp word gevoed deur om...
Ons is ‘n spesialisskool vir leerders met spesifieke leerhindernisse en ASD.
Ons is 'n landelike skool wat so paar kilometers buite Worcester op die R62 gelee is. Hier glo ons in 'n Gesonde Gees in 'n Gesonde Liggaam.
Welkom by die amptelike Facebook blad van Victoria Park Primêr. Ons wil graag al ons ouers,leerders,oudskoliere,ens. op hoogte hou van alles wat by Victoria Park Primêr gebeur.
Worcester R.C Primary is a friendly, welcoming school where teachers and learners aspire and inspire.
Ons skoolleuse : Scientia est Lux "Kennis bring lig" (Die strewe na kennis om die duisternis van onkunde te breek.)
De la Bat School has been providing specialized educational services to Deaf learners. Our new facebookpage: De la Bat School Follow us there with the latest news.
This page's main purpose is to advertise or promote Events in or around our beautiful town, Worcester. Schools, sports events, golf days, weddings, fundraisers, charity, fun, festi...
Hexpark Primêr is 'n skool waar die onderwyspersoneel insamewerking met die ouergemeenskap poog om
Situated in Worcester in the beautiful Breede Valley of the Western Cape, our school caters for children from Preschool (From the age of 2) to Grade 12. We are passionate about ed...
Sedert die bou van WMPS in 1928, het dit gegroei van 'n ideaal tot 'n werklikheid - van 'n eenvoudige eenklaskamer gebou tot 'n indrukwekkende skool.
Ons verkies om so min as moontlik klasgebonde te wees en die leerproses in verskillende omgewings te fasiliteer. Ons fokus wel op skoolgereedheid, maar glo dat dit so interessant a...
The Hugo Naudé Art Centre is situated in Tulbagh Street, Worcester. The centre, that was already establshed in 1943, is named after one of South Africa's most professional artists,...
Akkerland is 'n speelskool wat funksioneer onder die sambreel van Worcester-Noord Primêre Skool waar ons 'n veilige en stimulerende leeromgewing vir kleuters van 2 - 5 jaar skep.