Worcester Gymnasium
25/06/2026
TENNIS
Conrad Human het Saterdag 20 Junie aan die Worcester Wilsontoernooi deelgeneem. Hy het 3de in die o. 14-afdeling geëindig.
Congratulations! We are extremely proud of you.
11/06/2026
BOLAND RUGBY
Baie geluk aan Amaan Adendorff wat in die o. 21 Sanlam Bolandspan opgeneem is.
Dit is ‘n besondere prestasie en ons is baie trots op jou!
10/06/2026
CAPE WINELANDS NETBALL
Baie geluk aan Lisa Conradie wat ook in die Kaapse Wynland netbalspan opgeneem is.
Ons is baie trots op jou en wens jou baie sterkte toe met die toernooi wat voorlê.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
140 Tulbagh Street
Worcester
6849
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 15:30 |
| Tuesday | 08:00 - 15:30 |
| Wednesday | 08:00 - 15:30 |
| Thursday | 08:00 - 15:30 |
| Friday | 08:00 - 14:30 |