Worcester Events
01/07/2026
24/06/2026
Kom kuier saam met ons vir ’n oggend vol kreatiwiteit, inspirasie en lekker geselskap by Bossa Worcester!
Die Anties Bring Hoop-toer maak ’n draai by ons, waar jy die geleentheid kry om jou kreatiewe kant te ontdek, nuwe mense te ontmoet en sommer net die oomblik te geniet. Geen ervaring is nodig nie – al die materiaal word voorsien.
📅 28 Junie 2026
⏰ 09:30
📍 Bossa Worcester
🎨 Toegang is GRATIS
Plekke is beperk en bespreking is noodsaaklik.
https://www.quicket.co.za/events/379967-mixed-media-kuns-klas/
16/06/2026
Buddy Night with HTS Drostdy!
Join us for our Buddy Night on 16 June 2026 from 09:00 - 22:00.
Looking forward to seeing all our HTS Drostdy supporters🥩🍔🍨🍽️
Make your booking at: 061 542 2710
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
6850