ACVV Worcester
27/04/2025
ONDERSTEUN ACVV Worcester EN SPAAR
'n Skenking kan tot 'n 10% belastingverligting by SARS bied. Skenk voor 28 Februarie 2026.
Wat is 'n Artikel 18A kwitansie?
Wanneer 'n belastingbetaler 'n skenking in kontant of goedere aan 'n goedgekeurde openbare voordeelorganisasie maak, is daardie skenking geregtig tot 'n Artikel 18A kwitansie. Die Artikel 18A kwitansie kan dan weer gebruik word om belastingverligting te kry by SARS.
Wanneer is die belasting seisoen in Suid-Afrika?
1 Maart 2025 - 28 Februarie 2026
* Hou asseblief in gedagte dat daar 'n vertraging is tussen banke, oorweeg dit om 'n paar dae voor 28 Februarie te skenk
Tot 10% af?
Kry tot 10% aftrekking op jou jaarlikse belastingbetaling aan SARS. Artikel 18A van die Inkomstebelastingwet laat individue toe om tot 10% van belasbare verdienste te skenk vir 'n goedgekeurde openbare nie-winsgewende organisasie oor 'n belastingaftrekbare basis.
Wat het ons nodig vir die Artikel 18A kwitansie?
BESIGHEID:
* Naam van Besigheid
* Belasting Nommer
* Adres
* Selfoon Nommer
* Registrasie Nommer
* Epos adres
INDIVIDU:
* Voorname
* Van
* Adres
* Selfoon Nommer
* Belastingnommer
* Epos adres
* Identiteitsnommer
**In lyn met die vereistes van die Wet op beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) wil ons u graag verseker dat ons u persoonlike inligting. soos u ID, naam en kontakbesonderhede, te alle tye met respek sal hanteer en veilig sal bewaar. Hierdie inligting sal slegs deur ons gebruik word om nuus en inligting oor ACVV Worcester en ons mense met u persoonlik te deel.**
27/04/2025
A life free of child abuse, neglect, exploitation and violence is the freedom we owe South Africa's children.
27/04/2025
ACVV Worcester Maatskaplike werkers, 💙Natesha, 💙Edwina, 💙Charlotte, 💙Ashwin, Voorsitter 🔷Helena Baard, Sekretaresse 🔵Anneline Le Roux, Vrywillergers 🌼Nadia Stander van Buzz and Connect & 🌼Michealene v Zyl van Chelliedel, die jong vrywilligers 🌼Monique & 🌼Johan het n wonderlike Kinderbeskerming veldtog gehad by Mountain Mill Shopping Centre 👧👦🧑👶
22/02/2025
It was warm and windy in Rawsonville yesterday. Sales was a success, Thanks to Helena, Anneline, Sunel and George.....job well done🤓
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Worcester
02334
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 16:00 |
| Tuesday | 07:30 - 16:00 |
| Wednesday | 07:30 - 16:00 |
| Thursday | 07:30 - 16:00 |
| Friday | 07:30 - 15:30 |