Ebenezer Chapel Worcester
'n Geseënde vrouediens was Sondag deur die vroue àangebied...nog 'n funksie ("swing into spring")op hande...watch the space!!!
06/03/2019
Geseënd is hulle wat op Die Here vertrou:
Wat 'n geseënde kermis het ons gehad op Saterdag 2Maart en op Sondag 3 Maart was die onthulling van die gedenkplaat (inskakeling by Assemblies Of God Association). Op 31 Maart is dit 'n jaar dat Ebenezer Chapel ingeskakel het en ook geskiedenis gemaak het met die inseëning van Pastor Max en Pastor Wilma Strauss as Pastore van die gemeente. Ons nooi u graag uit na ons erediens op 31 Maart met 'n gasspreker van die AOG...
Kom en deel in die vreugde en laat ons as Sy kinders saam gemeenskap het... Moenie uitmis nie...God Bless!
25/02/2019
KERMIS 2019
Kom en geniet die dag saam met vriende, familie, kinders en bring die bure ook saam. Verversings, lekkernye, snuiterye, rommelverkoping, swembad (vir kids), speletjies en nog vele meer om uself mee te bederf...
Luister na u "HART" en volg "HOM" tot by:
Hartzenbergstraat 164
Datum: Sat. 02 Maart
Tyd: 09h00 - 16h00(4hr)
Koeponboekies beskikbaar by lede en ook op die dag van die kermis by Kerk.
Kom vroeg om teleurstelling te voorkom!!!
21/12/2018
Christmas Service
Presented by:
Worship Team
Sunday 23 Dec 2018
164 Hartzenberg Street
@ 10h00 (10 am)
Come early to prevent disappointment...Jesus born on this day, He is alive...Glory to God!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Worcester
6850