Edamus Let's eat
08/07/2023
Dit was eers die woeste wind, toe die lekker reën, maar nou wag ons vir die sneeu.
Ons beproef solank die lekkerste kerrieresepte.
Wat verkies ons? naan of rotti’s?
Dan onthou ek hou haar sagte bruin hande een vir een om daardie chapatti’s vou. Sy leer ons, nie so nie maar só.
Ons kook ´n storm los, nou wag ons net dat hy breek.
Hierdie kerrie-treffer bly altyd ´n wenner; Tikka chicken met naan.
07/02/2023
♥️ Slegs 7 dae voor V A L E N T Y N S D A G ♥️
Bestel jou Valentynsdag bederf boks voor die 12de Februarie.
R350 per boks.
Bestellings by Jolandi 0637059372
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
De Wet Road, De Wet
Worcester
6859