Bandits Paintball

Bandits Paintball

Share

12/09/2025

Goeie nuus!

Kaartfasiliteite nou beskikbaar by die baan!

Good news!

Card facilities now available at the field!

18/05/2024

Gaan loer 'n bietjie na Droogtehulp en Burre Burger se Facebook. Daar is verskeie items waarop julle kan bie, onder andere Paintball. Dit is lekker om iets klein terug te kan gee aan die boere.

Hier is die link vir die veiling om te registreer en te begin bie:
https://saonlineauction.co.za/auctions

04/05/2024

Basaar Paintball..

13/12/2022

Dis weer daardie tyd van die jaar waar julle nie net op 'n naweek kan kom Paintball speel nie, maar deur die week ook.

Vanaf 16 Des tot 8 Januarie

Besprekings is noodsaaklik

Kontak ons:
023 347 5111
082 328 1954

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Worcester?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


Tierkloof 4x4 Camping Site
Worcester
6850