Dans In Afrikaans Worcester

Dans In Afrikaans Worcester

Share

03/05/2022

Hi almal. Dis alweer tyd vir die volgende COWBOY RODEO DANS IN AFRIKAANS. Dit vind plaas op die 4de Junie 2022 in die Mesonic Saal. Kom geniet n lekker Cowboy Tema aand saam met lekker musiek en n lekker kuier. Kinders is natuurlik welkom soos altyd. Kontak of whatsapp my gerus om jou kaartjies of tafel te bespreek. Daar is net n 100 kaartjies wat beskikbaar is.

As jy graag op een van die Dans In Afrikaans se whatsapp groepe wil wees kan jy net vir my n whatsapp stuur en ek sal jou add.

Hier is die bankbesonderhede vir die wat wil EFT. Gebruik asb net jou naam as Reference en stuur asb vir my n whatsapp as jy n betaling gemaak het.

Stiaan - 0740605296

Capitec
Savings Acc.
Rek nmr - 1547968557

Like & Share asb die advertensie met al julle vriende en familie.

11/01/2022

Oujaarsaand 2021 Dans In Afrikaans πŸ’ƒπŸ•ΊπŸΊ

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Worcester?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Pietman Hugo Saal Kleinplasie
Worcester
6850