Ekofocus Management Solutions
29/01/2025
🐍⚠️ Slangbyt Waarskuwing! ⚠️🐍
Ons is tans in die middel van slangbyt-seisoen, en ons sien ’n skerp toename in slangbyt-gevalle by ons veeartspraktyk. Wees asseblief ekstra versigtig wanneer jou troeteldiere buite is, veral in bosagtige areas, naby waterbronne of in lang gras.
Tekens van ’n slangbyt by troeteldiere:
🔸 Skielike swakheid of ineenstorting
🔸 Swelling rondom die bytplek
🔸 Oormatige speekselvloei of braking
🔸 Vergrote pupille of moeilik asemhaal
🔸 Bewe of verlamming
As jy vermoed jou troeteldier is deur ’n slang gebyt, soek ONMIDDELLIK veeartsenykundige hulp – tyd is van kardinale belang!
🐾 Hou jou gras kort, kyk vir skuilplekke rondom jou huis en wees versigtig. Bly veilig en beskerm jou troetelkinders!
📍 Nylstroom Dierekliniek
📞 014 717 5996
Nylstroom Slangvanger:
Theunis Victor - 0828236910 🐍
14/11/2024
Bush encroachment workshop. Nean van Zyl Africa Land-Use Training Terravusa - Pasture and Land Management EkoInfo_CC Look Up Pro. www.ekofocus.co.za
13/09/2024
Buy a cattle farm and be happy.
https://www.property24.com/for-sale/swartwater/swartwater/limpopo/12834/113207785
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Warmbaths
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
16/09/2024