Jp's Auto
My naam is Paul ek n kwalifiseerde werktuigkundige Motorwerktuigkundige met Dieseltronics ek werk aan alle motors en enjins Voertuie tot Trokke em Trekkers en Geelmasjiene baie kennis in Hydraulics ook het op n plaas groot geword praat Sotho en Tswana vlot ken van kudde en Beeste en skape om siektes te identifiseer en Spuit wat nodig is ken Spilpunte kan enige elektriese motor instaleer en herstel enige elektriese motor ook plaas implemente spuit van Beeste ek het baie Auto electrical ondervinding van starters Alternators trailers bedrading ek het 3fase en enkel fase baie ondervinding maar nie kwalifiseerde electrician nie kan instandhouding ook doen Tegnies en Meganies kan onafhanklik werk ek n code 10 liksensie en geldige paspoort ek bly tans op warmbad maar sal verhuis as pos dit toelaat en blyplek deel van paket is dadelik beskikbaar nie n kans vatter nie ken my werk ken my werk en vele meer Ambagte baie dankie vir u tyd.
Kan my kontak of whatsapp vir enige vrae op
0687596186
Cv op aanvraag
Dankie Paul .
09/06/2024
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Warmbaths
0480
Opening Hours
| Monday | 19:00 - 05:00 |
| Wednesday | 19:00 - 05:00 |
| Thursday | 05:00 - 17:00 |
| Friday | 05:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |
| Sunday | 00:00 - 00:00 |