Quilt Mix
16/02/2022
Wol.......wol......en nogmaals wol......... Kom kuier gerus en vul u voorrade aan...... Ons het ook breipenne,hekkel penne en soveel meer.....
20/01/2022
Goeiemore al ons kreatiewe vriende..... Welkom by ons vars nuwe facebook blad..... Vir die van julle wat nog nie weet nie, ons het n eksklusiewe quilting winkel oop gemaak @ Breestraat 11 Vredenburg. Ons is net so bietjie langer as n jaar en n half oop en ons het gedink dis tyd dat ons n slag vir almal wys waarmee ons doenig is en waar ons n nuwe holte vir ons voete gevind het.
Hier is n voorsmaak waarna julle na kan uitsien. Ons het ook privaat ,onderdak parkering. Ons is langs die nuwe Sassa gebou,skuins oorkant Merweda Hardeware. Ons het n wye verskeidenheid DMC borduur gare, wol, Seralon gare en ander benodighede. Moet ook nie vergeet van ons lekker reeks koekies,beskuit en konfyte van ons Paarl padstal
Groete Martie en Karla
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Vredenburg
7380