Johan van Rensburg Teater

Johan van Rensburg Teater

Share

Photos 03/10/2014

Ons volgende produksie is Die hart is maar net 'n pomp van Dr Chris Barnard. Met Johan Engelbrecht en regie deur Karin Retief.
Dis op 25 Oktober 2014 ons het 2 vertonings ,om 15:00 wil ons 'n spesiale vertoning doen vir skole. Ons nooi skole uit om ons te kontak vir besprekings. Kostes vir die skole sal R50 per kind wees.
Daar is ook om 19:00 'n vertoning. Kostes is R140pp en vir kinderso/13 en pensioenarisse is dit R75.
Bespreek by Miggie 082 252 3134.
Dis 'n fantastiese produksie en beslis die kyk werd.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Umgeni Str, Hoerskool Drie Riviere
Vereeniging
1930