Vici Math

Vici Math

Share

Kwartaal 1 en 'n slegte rapport: Hoekom dit nié die einde beteken nie (Riglyne vir ouers en leerders) 25/03/2025

Moet-lees vir ouers en leerders vir die komende rapporte:

Kwartaal 1 en 'n slegte rapport: Hoekom dit nié die einde beteken nie (Riglyne vir ouers en leerders) Wanneer jy aan die einde van 'n kwartaal kom en die idee van 'n rapport op pad jou dalk in koue sweet laat uitslaan, is dit belangrik om 'n bietjie perspektief te kry. Die oorgang, ofte wel transisie, na ‘n nuwe akademiese jaar - spesifiek in die hoërskool - hou soms besondere uitdagings in.

17/02/2025

Thank you Flyerz.co.za for my amazing flyers. Super fast and professional. And affordable 🙌🌟

Want your school to be the top-listed School/college in Vanderbijlpark?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


1 Verdi Street
Vanderbijlpark
1911