ZAVRA

ZAVRA

Share

10/04/2026

Mooiste dames, kom loer in by ons nuwe winkel! Ons is nou by die Blomskuur en Strome. Ons het die mooist bloese en tops uitgepak perfek vir die koeler weer. πŸ‚πŸ‘•β€οΈπŸ›

079 4818 564
Weeksdae 8-16:00
Saterdae 8-12:00
Na-Ure op afspraak.
Kry ons by die Blomskuur, Tzaneen.

03/04/2026
31/03/2026

Mooiste dames, ek het groot nuus. πŸ₯³πŸŽˆπŸ“’
Ek beplan 'n pragtige nuwe reeks vir ons Suid Afrikaanse handelsmerk ZAVRA. Die reeks sal beskikbaar wees by Pretty Boutique Wear. Elke motief, kleur skakering en styl is noukeurig gekies en gekombineer om 'n vleiende en unieke kledingstuk te lewer. Elke item word met liefde en die beste vakmanskap gemaak in ons midde soos net ons Suid Afrikaners kan. Dis 'n fantastiese voorreg om so 'n item in 'n winkel te kan sien en te kan koop. Wees trots saam met ons op goeie vakmanskap in ons midde en die vermoΓ« om 'n Suid Afrikaans vervaardigde item te kan koop en waardeer. Ons mag maar nou en dan " LOCAL" ondersteun so tussen deur die "oosterse online shopping". Ek sΓͺ dit so tong in die kies.πŸ˜˜πŸ§΅πŸ‡ΏπŸ‡¦

11/12/2025

Get ready to make a splash this holiday season! Ensure you're prepared with all the swim essentials by visiting us before our holiday closure.
Aqua 107 Tzaneen, across Macadamia Village
Weekdays 8-16:00
Last Saturday 13 Dec 2025 8-12:00
Closing 19 December 2025.
We'll reopen on 6 January 2026, refreshed and ready for the new year! πŸŽ„πŸ‘™πŸ

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Tzaneen?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


AQUA Avenue 107
Tzaneen
0850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00