Huis Disa

Huis Disa

Share

Photos from Huis Disa's post 05/06/2026

Ons was bevoorreg om vandag die 100ste verjaarsdag van die geliefde Juffrou Babsie Adams by Huis Disa te vier! Baie geluk aan die gerespekteerde oud-onderwyseres wat vandag saam met mede-inwoners, familie en oud-kollegas en -leerders gevier het.

Photos from Huis Disa's post 27/05/2026

Ons is opgewonde oor ons 2026 Huis Disa Basaar wat 27 Junie by die Ou Pastorie plaasvind op die naweek van Christmas in Winter - Tulbagh!
Ons benodig soos gewoonlik hulp uit die gemeenskap! Laat weet asseblief hoe u kan help, en laat weet assblief indien daar wit olifante is wat ons kan gebruik!
Ons wil reeds vir Harcourts Witzenberg bedank wat ons by hierdie geleentheid bystaan.

Photos from Huis Disa's post 25/05/2026

'n Funksie soos ons jaarlikse Potjiekos Kompetisie is nie moontlik sonder die vrygewige borge wat hulle tyd of produkte skenk nie.

Ons vallei se mense het ons, soos gewoonlik, besonder hartlik geseën met hulle produkte en tyd.

Baie dankie aan almal. Huis Disa waardeer dit ongelooflik baie!

Tarzan Skoenfabriek, Agrimark Tulbagh, Vindoux Guest Farm & Spa, Bergsicht Country Cottages, Ceres Zipline Adventures, Bosbou Kwekery, Lappies Braai Sauce, Tulbagh Hardware, Tulbagh Slaghuis, Tulbagh Winery, Vrolikheid Landgoed, Herholdt's Pub & Grub, Boland Eiers, Saronsberg Cellar, Theuniskraal Wines, Krone, Mars de Waal, Tulbagh Spar, Tulbagh Pharmacy at SPAR, Basson Glas.

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Tulbagh?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Van Der Stel Street
Tulbagh
6820