NGK Suikerbos

NGK Suikerbos

Share

12/06/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Michael Bingham! Ons wens jou 'n wonderlike dag toe, gevul met vreugde, seën en spesiale oomblikke saam met familie en vriende. Baie dankie vir jou getroue diens as koster en vir alles wat jy vir die gemeente doen.
Mag die nuwe lewensjaar wat voorlê vir jou gevul wees met goeie gesondheid, geluk, liefde en die Here se ryke seën. Mag elke dag nuwe geleenthede en mooi herinneringe bring.

Geniet jou spesiale dag!

08/06/2026

’n Dag vol lag, kuier en mooi herinneringe. 🤍

Dankie ook aan Danielle Neethling vir hierdie pragtige video.

Dankie, NG Suikerbos! 🌿✨

28/04/2026

Bestel betyds!

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Three Rivers?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Dabchick 1
Three Rivers
1941

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00