Hervormde Kerk Strand

Hervormde Kerk Strand

Share

12/06/2026

Almal word uitgenooi om Sondag 14 Junie 2026, waar julle ook al is, in-persoon of virtueel, saam met ons deel te wees van die Erediens.

Tema:
Jy d**k nie aan wat God wil hΓͺ nie, maar aan wat die mense wil hΓͺ.

πŸ“– Markus 8: 31-33

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - https://www.youtube.com/results...

Photos from Hervormde Kerk Strand's post 10/06/2026

Ons wil net graag baie dankie se vir almal se ruim bydraes vir ons Kaalvoet-Sondag vir Barmhartigheid projek, dit word opreg waardeer. Hier is n paar fotos en n video om jul n idee te gee van wat ingesamel is. Die bydraes is vir die Sencit Resthaven Ouetehuis in die Strand en vir die Somerset Wes nagskuiling. Ons het saam met dit ook 2de handse klere ingesamel vir die Herberg Kinderhuis in Robertson. Die deurdankoffers van hierdie jaar se Kaalvoet Sondag word oorbetaal aan ons Kerk se nood fonds.

08/06/2026

SLEGS OP BESTELLING:

Bestellings sluit op Woensdag, 10 Junie 2026.
Bestellings kan afgehaal word op Vrydag, 12 Junie 2026, tussen 12h00 en 17h00 by:

πŸ“ Kerkgebou
H/v Boschendalweg en Elimstraat
Strand.

05/06/2026

Almal word uitgenooi om Sondag 7 Junie 2026, waar julle ook al is, in-persoon of virtueel, saam met ons deel te wees van die Erediens.

Hierdie is ook ons spesiale Kaalvoet Sondag vir Barmhartigheid, as simbool van nederigheid, eenheid en diensbaarheid.

Tema:
Wie is jy wanneer niemand kyk nie?

πŸ“– Miga 6 : 1-12

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - https://www.youtube.com/results...

Photos from Hervormde Kerk Strand's post 31/05/2026

Luister gerus na hierdie onderhoud van Dr Piet op Helderberg FM met MornΓ© Mundey.

31/05/2026
29/05/2026

Almal word uitgenooi om Sondag 31 Mei 2026, waar julle ook al is, in-persoon of virtueel, saam met ons deel te wees van die Erediens.

Tema:
Hoe lyk jou geestelike fotoalbum?

πŸ“– Romeine 8 : 5-14

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - https://www.youtube.com/results...

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address

C/o Boschendal And Elim Street
Strand
7140