Hugo Creations
06/12/2024
M么re is ons laaste dag by die kersmark! Daar is nog tyd vir 'n laaste bietjie inkopies en lekker eet! 馃巹鉁笍
01/12/2024
Nog een week oor vir kersfess inkopies! Perfekte geskenkboksies, lekker sepies, denim cover boekies en meer. Gaan loer en ondersteun local! 鉁笍馃巹
28/11/2024
BAIE DANKIE aan elkeen wat ons ondersteun het tot nou. Dankie vir elke like, share en comment. Sonder elkeen van julle is ons klein besigheid niks. 馃槆
Hierdie naweek sal die laaste naweek wees wat Hugo Creations permanent by Root44 sal trade. Ons sal steeds pop ups doen by Root44, maar gaan meer tesiene wees by ander markte en feeste. Hou ons blad dop en volg ons om seker te maak jy weet waar om ons te kry! Bestellings kan ook geplaas word en per koerier gestuur word na jou bestemming. Dankie vir almal wat ons klein besigheid tot nou ondersteun het en help om ons drome te bewaarheid! 馃挀
21/11/2024
Ons eerste kersmark begin m么re! Oulike geskenkboksies om van te kies en vele meer!!!!
15/11/2024
Vanaf m么re, die 16de November, hou ons BLACK FRIDAY! Meeste van ons items word afgemerk en slegs terwyl voorraad hou. Pryse geldig slegs hierdie naweek en naweek van die 23/24ste November. 馃榿馃
08/11/2024
Kant en klaar! Hierdie ook m么re beskikbaar by ons Root44 mark. Ons is op ons gewone plek vanaf 9 tot 5. 鉂o笍
02/11/2024
Ons is reg vir julle! Ons is vandag by Root44 en Rugby club. Kom kuier vir ons!
01/11/2024
01/11/2024
Persoonlik d**k ek hierdie is 'n MOET h锚 item vir die feestyd! Die Lavender Posies is 'n gedroogte bossie lavender blomme. Dit word met 'n proses gedroog vir drie weke en hou baie lank. (TOT 4 maande.) Dit lyk mooi en laat jou vertrek heerlik ruik en geen water is nodig. Vanaf m么re beskikbaar by ons Root 44 mark馃
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
9 Drommedaris
Strand
7140
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |
| Sunday | 08:00 - 17:00 |
01/11/2024