Marius Greeff Tours/Toere

Marius Greeff Tours/Toere

Share

Photos from Marius Greeff Tours/Toere's post 11/12/2024

Ons vertrek more op ons Rieu-Kerstoer. Sondag woon ons André Rieu se Kerskonsert in Maastricht by. Dan, van die 13de tot die 22ste Desember ervaar ons Europa se Kers-atmosfeer met besoeke aan Amsterdam, Haarlem, Bonn, Keulen, Wiesbaden, Heidelberg, Baden-Baden, Colmar, Strasbourg, Rothenburg, Nürnberg en München. Wát ‘n besondere tyd wag nie op ons groep nie…
Dankie aan Winskooptoere, wat die toer aanbied, vir uitstekende reëlings. Oorweeg gerus hulle toere!

Volgende jaar (Des 2025) se kaartjies vir die Rieu-Kerskonsert is reeds bespreek.
Kom jy saam?

Daar is nog ‘n paar plekke op ons toer in Julie 2025 wat ook ‘n konsert van André Rieu in Maastricht en ‘n reis deur Oos-Europa insluit.
Ons toer na Sentraal-Europa, wat ook ‘n konsert van André Rieu insluit, is ongelukkig reeds volbespreek. Maar, plaas jou naam op die waglys as jy graag wil saamkom. Soms is daar kansellasies.

14/08/2024

Gou spring vir hierdie belewenis van ‘n leeftyd. Daar het ‘n paar plekke beskikbaar geraak weens onvermydelike kansellasies.

Is jy een van die gelukkige 5 wat ook saamgaan hierdie Desember?

Los gerus jou e-posadres vir meer inligting of stuur 'n e-pos aan [email protected]. Jy kan ook 'n whatsapp stuur na 083 637 1542.

29/07/2024

Een van ons baie spesiale toere vgl jaar (2025) na ‘n André Rieu-konsert. Hierdie toer sluit ook Oos-Europa in en strek oor 2 weke. Kom ervaar die mooi en lekker van André Rieu en Oos-Europa.
Inligting: [email protected]

André Rieu-konsert in Maastricht. Hier heers groot opgewondenheid as die blaasorkes begin speel en deur die strate rondom die Vrijthof-plein begin marsjeer. Dit is gewoonlik ook die tyd dat André Rieu sy verskyning maak op die stoep van die Teater aan het Vrijthof waar die kunstenaars regmaak voor die konsert begin. #WinskoopToere #DroomLeefReis #DieBesteVanEuropaMetAndréRieu 29/07/2024

Net voor die begin van die André Rieu-konsert. Groot opgewondenheid!
Volgende jaar is daar 2 toere na ‘n André Rieu-konsert. Een sluit ‘n Oos-Europa toer en die ander ‘n rustige boottoer na Noord-Europa in. Oorweeg dit om saam te kom…

André Rieu-konsert in Maastricht. Hier heers groot opgewondenheid as die blaasorkes begin speel en deur die strate rondom die Vrijthof-plein begin marsjeer. Dit is gewoonlik ook die tyd dat André Rieu sy verskyning maak op die stoep van die Teater aan het Vrijthof waar die kunstenaars regmaak voor die konsert begin. #WinskoopToere #DroomLeefReis #DieBesteVanEuropaMetAndréRieu

Want your business to be the top-listed Travel Agency in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


2 Libertas Street
Strand
7140