Strandlopertjies Dagsorg
09/05/2026
Ons klein handjies en voetjies, het met soveel liefde vir hulle mammas ñ lappie vir Moedersdag gemaak.
ñ Lappie wat handjies en voetjies vasvang, wat nooit weer so klein gaan wees nie.
ñ Lappie enig-in-sy-soort net soos elke kleintjie (en Mamma) ook is!
ñ Lappie wat getuig van die opgewonde en opregte liefhê harte van kinders!
En wat is dan nou mooier as kinder-kuns!
Geseënde Moedersdag aan al ons onvervangbare Mammas en ons onvoorwaardelike-liefhê-skoolmammas!
It takes a village! So dankbaar vir ons Strandlopertjies-“village”!
Eendag gaan hierdie lappie julle help om die NOU te onthou! Neem foto’s van julle Moedersdag koffie en beskuit wat bedien word op die lappie! Kosbare herinneringe!
11/01/2026
Reënboog-resies! Soos julle kan sien is dit absoluut kleurryk en vreugdevol!
11/01/2026
Nog Kersfees-kindertjies, almal so kosbaar!
11/01/2026
Ons was so besig met soveel lekker dinge die laaste kwartaal! Ons lééf in oorgawe, sosiale media is ñ bysaak. Dis tog lekker om so ñ kykie in ons wêreld met julle te deel!
17/11/2025
Strandlopertjies - lekkerte!
Ons trek tandjies, eet waatlemoen, ry trollie-taxi, skep-en-meet, swaai, speel met water, speel met skeerroom, dans, vang vis en nog soveel meer.
Hier is dit lekker en lewendig!
So dankbaar vir elke maatjie wat in ons sorg toevertrou word!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
6 Beukes Street
Strand
7140
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 17:00 |
| Tuesday | 07:30 - 17:00 |
| Wednesday | 07:30 - 17:00 |
| Thursday | 07:30 - 17:00 |
| Friday | 07:30 - 17:00 |