SlipAway Accommodation

SlipAway Accommodation

Share

14/12/2020

Dis vakansietyd en die branders lok jou uit na die Strand. Bespreek jou verblyf by SlipAway en geniet n lieflike seeuitsig vanaf die balkon

15/11/2020

Geniet n "sun downer" op SlipAway se balkon.

Photos from SlipAway Accommodation's post 09/10/2020

Welkom by die bekendstelling van SlipAway. Benodig jy n wegbreek na afloop van die inperkings en jou daaglikse verantwoordelikhede? Dan het ek die antwoord vir jou. Neem jou ontvlugting na SlipAway, n luuks toegeruste eenslaapkamer woonstel in die hartjie van die Strand.
SlipAway het n lieflike seeuitsig vanaf die balkon en leefarea. Hier kan mens net ontspan en die see ervaar.
Dit is gelee sowat 100m van die see, digby restuarante, kitskoseetplekke en ander besighede.

Want your business to be the top-listed Realtor/realty Service in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


14 Pickle Street
Strand