Giant Gecko Coffee

Giant Gecko Coffee

Share

Photos from Giant Gecko Coffee's post 03/11/2018

More more almal. More is dit Saterdag en dit beteken ons is weer by Hinterland se boeremark in die ou game gronde.

Kom kyk ons nuwe bekers en ou bekende blends en jou gunsteling gegeurde koffie. Salted caramel is n limited edition en die is die laastes so julle moet opskud. Kom kyk vir die nuwe kersfees geur....

Ook beskikbaar sommer by ons al julle koekies en tert en soetighede wat saam so lekker koffie gaan.

Ons is daar van 7 uur tot 1 uur. Kom kuier en kry sommer n weg vat cappuchino.

Vandag is hier 'n gaskunstenaar wat sing. NPO stalletjies wat inligting ook bied.

Kaart fasiliteite beskikbaar

31/10/2018

Hinterland Klerksdorp bied ‘n Liefdadigheidsdag aan op Saterdag 3 November 2018 vanaf 08:00 – 12:30 by ons tak in die ou Game sentrum in Margarheta Prinsloo straat. Hinterland Klerksdorp gaan ook die geleentheid gebruik om aan een gelukkige organisasie R10 000 te skenk. Ons nooi graag die publiek uit om die stalletjies van die liefdagiheids organisasies te besoek en om uit te vind hoe u ook by hulle kan betrokke raak. Victor van Wyk n plaaslike kunstenaar en Ice Ice Baby Productions gaan ons kom vermaak met musiek. Ons wil u ook graag versoek om asb die Boeremark te ondersteun wat elke Saterdag buite ons tak uitstal teen geen kostes.

Photos from Giant Gecko Coffee's post 15/09/2018

Goeie more. Kom en ondersteun ons vandag in klerksdorp. Ons is by hinterland (ou game centre) lekker boere mark. Ons koffie word uit gestal. Koffie kan gemaak word om nou te drink en om saam huis toe te neem. Hier is lekker koekies en terte wat dadelik saam die koffie kan geniet word as ook huis toe neem. Daar is vandag poitjie kos kompetesie, spring kastele vir die kinders, as ook klein perdjies en soveel stalletjies om te geniet. Ons is hier vandag tot half 1. Kom maak 'n draai en geniet die dag saam met ons.

Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Stilfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


6 Blyde Street
Stilfontein
2550