Lush by Lolla
18/09/2024
Polymer clay bekers wat Ek gemaak het😁♥️
R150 n beker, R170 met n lepeltjie🤗
Ja, Jy Kan dit gebruik Vir koffie☕😅☺️😁 of self net Om jou lepeltjies in the bere.
N mens Kan dit Sommer net spoel en afvee, Dis ongelukkig net nie dishwasher friendly nie🤗
Ek het my dogtertjie Se Elsa beker Al 2 Jaar terug gemaak...en hy was Al 3 keer peromgeluk in die dishwasher gesit😅, en hy is nog op😁
Die bekers Gaan n pronk plekkie kry op die rakke van Gifts and Blessings koffie Winkel in Klerksdorp. Gaan maak gerus n draai as jy in hulle belangstel.
Personalized orders Kan ook gemaak word♥️
WhatsApp gerus.
073 987 5173
09/06/2024
09/06/2024
Neutral rainbow keychain
09/06/2024
Navy collection
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
Stilfontein
2551