Lofoord
27/06/2026
Hierdie Sondag sluit ons ons maandtema, βVat My Hand,β af met βn kragtige boodskap:
Ek het meer as genoeg.
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale diens saam met jou te beleef!
π
28 Junie
π 09:00
π Lofoord
Bring jou familie, nooi βn vriend, en kom ervaar God se teenwoordigheid saam met ons. π
18/06/2026
π Vadersdag Diens - Jy is Uitgenooi! π
Kom vier Vadersdag saam met ons hierdie Sondag! π¨βπ§βπ¦β€οΈ
Ons begin 09:00 en sien uit daarna om as familie saam die Here te aanbid, Sy Woord te ontvang en lekker saam te kuier.
Bring jou familie, nooi 'n vriend, en kom geniet 'n besondere oggend in God se teenwoordigheid.
π Lofoord π Sondag | 09:00
Ons sien uit om jou daar te verwelkom! ππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Hoek Van Stasiesingel
Springs
1559
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:30 |
| Tuesday | 08:00 - 13:30 |
| Wednesday | 08:00 - 13:30 |
| Thursday | 08:00 - 13:30 |
| Friday | 08:00 - 10:00 |