KIEKA

KIEKA

Share

Photos from KIEKA 's post 05/09/2025

Nog ń bestelling reg om te gaan✅

-Alfabet kaarte (hoofletters, kleinletters en prente)
-Alfabet kaarte (net die kleinletters)
-Vokale en drie letter woorde met prente
-Vokale en drie letter woorde sonder prente
-Aparte prent kaarte wat pas by die drie letter woorde
-Kort sin bou kaarte met leerder se naam en van “My naam is Daniel Els.”

Ek het ń Kiekas Class gids bygevoeg met raad en idees vir tuis leer. (Elke pakket word uniek gemaak vir die leerder)

Bestel joune op whatsapp 0796467792

Want your school to be the top-listed School/college in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


29 Sutherland Avenue, Strubenvale
Springs
1559

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00
Friday 13:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 16:00