Predators4Jesus
Good morning.
Nuwe week. Nuwe deurbrake, al was die vorige week hoe!
2 kor 5 v 17
Daarom as Iemand in Christus is is hy n nuwe skepsel, al die ou ding het verbygegaan alles het nuut geword.
Amen
Luk. 1v 31
Die Engel se aan Maria.
Jy sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee.
Aan al die Moeders. Om kinders In die wereld te bring is nie altyd n maklike taak nie. Maar vandag wil ons alle Moeders erkenning gee. Julle is kosbaar, julle is oorwinaars, julle is geseend, julle is belangrik in God se oe..
Amen
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Somersetwes
7130