Katrus Sports Bar
05/09/2022
Die 17 de September Hou ons weer lekker party saam met Freddie Q hy kom speciaal van die kaap af om in katrus te kom optree toegang is Gratis sien almal daar
30/08/2022
Katrus bied aan vrydag die 2 de September n glow in the dark party DJ RUDS gaan vir ons lekker Musiek kom maak sien almal daar lekker pryse om te wen
Moenie saterdag misloop nie hier kom n lekker party hoekom want Katrus verjaar Gratis spitbraai en ook n Gratis show die aand kom geniet dit saam met ons sien almal daar
05/08/2022
Moenie more se groooooot rugby game misloop nie lekker specials die hele dag sien almal daar
03/08/2022
Kom Geniet saterdag se rugby game by katrus lekker specials en daar gaan ook dans kompetisies wees lekker pryse om te wen sien almal daar
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Lot 26
Schweizer-Reneke
2780
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 14:00 |
| Tuesday | 09:00 - 14:00 |
| Wednesday | 09:00 - 14:00 |
| Thursday | 09:00 - 14:00 |
| Friday | 09:00 - 14:00 |
| Saturday | 09:00 - 14:00 |