KANOBi
Bediening in kroeg en restaurant
B’bar & Puttersklub Special. van die dag... 1 November 2017 Beesblokkie Masala kerrie op rys R50.... Springbokboud, rys & Groente R60
Kom geniet 'n heerlike aand vanaand 23/06/2017 met musiek & gees. Klank is nou als in order en ons almal kan gesellig saam kuier.
Tyd word min om die nuwe binnekant te sien en al die lekker kuiers weer verder te vat
Ons Naam het verander Van Kanobi na: B'bar & Putter's Klub
Druk (Print) jou Nampo Ticket Pro kaartjie vandag by PostNet Schweizer Reneke...!
Julle moet spasie dop hou groot verandering word hier aan getref
Kanobi Onspannings Klub!!!
Bouncy Friday!!!
Kom Dans Dans Dans Vrydag die 6de November
saam met ons by Kanobi... Groot spesials op alle drank en shooters 10% af op als te drinke... Ons het n DJ wat lekker musiek gaan maak vir oud en jonk...
Kom en dans die aand saam met ons Kanobi
spannetjie...
Sien jul almal Vrydag by Kanobi...
12/07/2015
10/07/2015
Tyd en plek om vanaand te wees is by KANOBI 7:00UUR by Schweizer gholfclub.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Kanobi
Schweizer-Reneke
2780
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 00:00 |
| Tuesday | 08:00 - 00:00 |
| Wednesday | 08:00 - 00:00 |
| Thursday | 08:00 - 00:00 |
| Friday | 08:00 - 00:00 |
| Saturday | 08:00 - 00:00 |
| Sunday | 10:00 - 14:00 |