Elsa se Lepel Fudge
17/01/2026
VALENTYNSDAG SPESIAAL 💝
Koop 5 bakkies van Elsa se Sagte Lepel Fudge
en gaan outomaties in ’n Valentynsdag-trekking 🎉
🎁 WEN ’n Valentyns-geskenkpakkie
met AL die verskillende geure fudge in een heerlike pakkie!
📦 90g bakkies
💰 R25 elk
📲 Bestel by Elsa
076 697 9159
Moenie hierdie soet kans misloop nie 💕🍫
16/01/2026
🍫 Elsa se Sagte Lepel Fudge 🍫
Heerlike tuisgemaakte sagte lepel fudge – perfek vir ’n soet bederf!
Geure beskikbaar:
✨ Tradisioneel
✨ Nutella
✨ Smartie
✨ Crunchie
✨ Peppermint Crisp
✨ Oreo
📦 90g bakkies
💰 R25 elk
📲 Bestel by Elsa:
076 697 9159
Beperkte hoeveelhede – first come, first serve! 😍
🍫 Welkom by Elsa se Lepel-Fudge! 🍫
Sagte, romerige lepel-fudge in klein bakkies.
🌟 Geure beskikbaar:
Oreo | Peppermint Crisp | Smartie | Original
💰 R25 per bakkie
📦 Vars gemaak – beperkte voorraad
📲 WhatsApp om te bestel 👇
0766979159
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Rustenburg