Stay Troux Photography

Stay Troux Photography

Share

03/05/2015

Speel lekker was n besige naweek... maar baie lekker sal later of more weer bietjie update

FinalcutZA 08/07/2014

Wat n leker klomp mense om mee te werk... en talentvol mag julle nog baie ver gan met die band...

05/07/2014

Wat n lekker shoot baie lag,pret en baie fun... kan nie wag om aan hul te werk nie... sal later n paar laai

01/07/2014

Ai baie besig maar sal so bietjie van die rugby fotos laai sodra ek n tydjie het... hoop dit gaan darm nog goed met almal

AGS Jeug 21/06/2014

Soos belowe net n paar fotos van die aand

13/06/2014

AGS jeug aand groot sukses! !! Lekker om so baie kinders bymekaar te sien met een doel om n Almagtige God te doen baie dankie vir die voorreg om deel te wees van so ongelooflike aand... kyk uit vir n paar van die fotos wat ek binne kort sal laai

Photos from Stay Troux Photography's post 10/06/2014

N paar foto's van Sandra en Pieter Botha se troue

Want your business to be the top-listed Photography Service in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Rustenburg
0299