Wedding/Party Adverts

Wedding/Party Adverts

Share

17/07/2014

bruid van die jaar 2014: aandag alle bruide getroud tussen 1 januarie 2013-19 julie 2014 kan inskryf.... tydens ons bruidskou by de rust in die vrystaat bied ons n bruid van die jaar kompetisie aan. R150 inskrywingsfooi, 3 fotos en n beskrywing van jou troudag word benodig. fotos word op facebook geplaas en familie en vriende moet dit gaan like. die top 5 met meeste likes dring dan deur na volgende rondte waar julle getreat word in kroonstad die 9de augustus en dan voor n paneel verskyn en hulle net meer moet vertel van jou troudag. die wenner word dan by de rust net buite welkom aangekondig.. pryse op die spel vir die top 5: spa vouchers vir bruid en haar man, n haartreatment die 9de,juwele,skoonheidsprodukte,vouchers, prys vir die wenner: n romantiese aand vir twee, n fotoboek van 30 blaaie, n paar egte leer westernboots, n 300x300mm foto op hout gegraveer, n couple shoot, egte perel juwele, eetbewyse, en nog vele meer... hoe gouer julle inskryf hoe meer tyd het julle om like te kry so opskud kompetisie sluit die 26ste julie... indien gereel word sal daar uitstel gegun word tot die 30ste julie 2014

20/06/2012

https://www.facebook.com/pages/Unity-Sand-Kits/238020856239038

Unity Sand Kits Welcome to Unity Sand Kits. Get Your Unity Sand Kits for Your Sand Ceremony Wedding. The symbolism of the sand ceremony is something very special. http://www.unitysandkits.co.za Powered by: Creative Sand Art (Pty) Ltd.

Heirloom Hourglass Wedding Unity Sand Ceremony 20/06/2012

http://www.heirloomhourglass.com/

Heirloom Hourglass Wedding Unity Sand Ceremony Heirloom Hourglass Wedding Unity Sand Ceremony, Create An Heirloom On Your Wedding Day, fill with sand and memories from your beach wedding or travels. Sand Ceremony Sets, Sand Ceremony Wording.

16/06/2012

Gan jy trou, n dinee, besigheids ete, is kersfees ou reeling die jaar, wat die geleentheid mag wees, n mooi versierde tafel lyk altyd goed endeftug, daarvoor maak ek vir jou servetringe na jou smaak. Idiale geskenk ook vir n trou, kombuistee, moedersdag, vir n verjaarsdag ens besoek my webblad alle inligting daar verkrygbaar. Ek het nie pryslys nie, koste word bepaal op doe soort krale en fatsoene wat jy verkies www.ringsandthings.co.za. Dankie. Gerda

RINGS AND THINGS Rings and things, www.ringsandthings.co.za

12/06/2012

Rochieta Boetiek
Ons wil 'n designers kompetisie hou waar mense jou idee moet like. Jy hoef nie 'n bestaande designer te wees nie. Jy kan enige rok of bykomstigheid ontwerp wat jy d**k uniek is. Die wenner staan kans om 50 % afslag op haar rok of bykomstigheid wat ontwerp is te wen en ons maak dit vir jou (indien patroon of idee gepas is om gemaak te word). t&c's [email protected]

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Suid-Afrika
Rustenburg
0300