Hoërskool rustenburg matrieks 2008

Hoërskool rustenburg matrieks 2008

Share

14/10/2023

Kom oukies!
Moenie die geleentheid mis nie...

08/10/2023

Tyd raak nou min.
Ons het al 'n hele paar RSVPs wat verseker vir 'n lekker kuier, MAAR ons verwelkom asb nog van julle.
Kom ou matrieks stof julle skoene af en kom geniet die dag saam met ons!

14/09/2023

Matrieks 2008!

As jy gaan kom RSVP solank, ons beplan paar verassings en wil graag solank getalle inkry.

Kati 082 041 9214

10/09/2022

Liewe Matrieks 2008

2023 Merk ons 15 jaar van "grootmens" af.

Vir ons 15 jaar Reunie wil ons graag weet wat julle voorstel sal wees, as ook watse tyd van die jaar dit gehou moet word.

Ons speel klaar met 'n paar idees maar wil graag hoor wat julle in gedagte het.

Ons grootste voorstel is steeds dat dit nie 'n bring en braai tipe geleentheid is nie. Omrede daar dan na die tyd skoongemaak moet word en elkgeval venue fooie sal wees. (Die admin agter so iets is nie net vinnig en maklik nie)

My grootste rede is ook dat ek absoluut wil he dat die tyd benut moet word, en kuier en opvang die hoofpunt moet wees vir almal.

Asb soos alryd tag soveel moontlik mense op die post sodat ons kan verseker ons betrek soveel moontlik 2008 matrieks

Enige voorstelle welkom.

Ons hoor graag van julle

Op 15 jaar 👌🏻

11/07/2022

Ons harte breek! Rus saggies Juf Meyer! ❤️😭

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


K**k Straat
Rustenburg
0299