Klein Bederf Rina

Klein Bederf Rina

Share

05/12/2024

Ons baie gewilde lipsalf is nie verniet 'n top-verkoper nie... Die lip-lek-lekker geure maak jou lippe sag, vertroetel en gereed vir baie soentjies...

Kry jou lipsalf NOU vir net R50.00 elk

Onthou ook daar is binnekort ñ prysverhoging, kry dus jou bederwe betyds

28/11/2024

Net so voor die naweek begin...

Onthou om jou Sonblok te bestel

ORGANIES • GESKIK VIR DIE HELE GESIN • MET NON-NANO ZINC OXIDE

27/11/2024

🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼

KOMPETISIE TYD!!!

Wen n R500 Klein Bederf geskenk bewys.

1. Like my page.
2. Like die post
3. In comments TAG asb 5 vriende.
4. Jou naam gaan getrek word vir die wenprys.

🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼🌼

Kompetisie eindig 31 Desember 2024. Wenner sal die eerste week van Januarie 2025 aan gekondig word.
Gaan besoek gerus ook ons webwerf op [email protected]" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=[email protected]

Photos from Klein Bederf Rina's post 27/11/2024
Photos from Klein Bederf Rina's post 27/11/2024

Is jy een van ons Maandboks-lede?

Dan sal jy hierdie nuus geniet... die dinge is aan die gebeur in die Klein Fabriek en Maandbokse gaan binnekort begin uitgaan 🚚🚚

Indien jy nog nie ñ lid is nie, waarvoor wag ?

27/11/2024

OKTOBER KINDER MAANDBOKSE

Ons seuntjie maatjies het die ruimte 🪐 besoek en die dogtertjies het saam met ons Prinses-skapie gekuier tussen pêrels en poppe 👑

Elke maatjie was ook bederf met die oulikste "Chalk" stelletjie en swartbord.

Waarmee word ons Maandboks-maatjies volgende bederf? Wel elke maand is ñ nuwe verrassing en avontuur.

Photos from Klein Bederf Rina's post 25/11/2024

🌷LELIE & LENTEBLOM 🌷

Dit laat my altyd d**k aan Mattheus 6 se veldlelies... 'n Sagte, soet... wat lank nadat jy dit op jou lyf gebruik het - jou steeds herinner aan die rustigheid van 'n pragtige blomtuin met 'n groot Hand wat, net soos vir die lelies, elke dag vir jou ook sorg en in daardie tuin jou wil kom groet.

‼️ ONTHOU ‼️ Lelie en Lenteblom is een van die geure wat ons begin Desemeber gaan groet. Bestel jou gunstelinge betyds!

25/11/2024
Photos from Klein Bederf Rina's post 19/11/2024

By KLEIN sit ons die FEES in hierdie FEESSEISOEN!

Kies die perfekte pakkie vir elke kosbare persoon wat jy graag wil bederf aan die einde van nóg ‘n besige jaar.

Daar is 6 oulike boksies, pragtig toegedraai en soos altyd versier met ñ klein bietjie ekstra liefde...

ONTHOU ASB: Die tyd hardloop uit vir hierdie boksies, dit is slegs nog beskikbaar tot 8 Desember vir bestellings

Bestel joune aanlyn of by een van ons BAIE oulike Agente, landswyd

Photos from Klein Bederf Rina's post 19/11/2024

VAKANSIE is net om die draai… maar WAG... jy kan nie jou tas pak sonder ROOIBOS REDDING nie!

Die afgelope 6 jaar was Rooibos Redding nie verniet ons TOP-VERKOPER nie. Ons het wonderlike terugvoer gekry by só baie mammas, wat Rooibos Redding aanbeveel vir enige ekseem.

Behalwe vir die ekseem, SONBRAND, seerplekke, BYTPLEKKE en merke, het Rooibos ook al tot die redding gekom vir ’n hele aantal kanker-pasiënte wat Rooibos Redding tydens chemo en bestraling verkies.

Die lys van alles waarvoor Rooibos Redding gebruik kan word is baie lank… hy is letterlik vir Baba tot Oupa… van veluitslag tot skurwe hakke!

Die wonder van die natuur, tot in jou huis - ROOIBOS REDDING maak hom vinnig tuis!

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Culinary Team

Attire

Telephone

Address


Rustenburg
0300