Riverstone
26/09/2016
Ons het vandag gesluit vir die vakansie met groot pret!
25/08/2016
Ons het vandag munthuisies gebou! Kinders en tutors het almal koper geld gebring en saam gewerk om die huisies aan mekaar te slaan. Al die munte wat gebruik is gan na ons welsyns fonds. Die span werk was uitstekend!
18/08/2016
Lekker braai daggie gehou vir ons liefste tannie Santa se verjaarsdag.
29/07/2016
29 July 2016: 'n dag om te onthou!
28/07/2016
Die paas haas het voër in hierdie jaar vir ons kom kuier. Nou DIT was 'n treffer!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Address
Op Wysfontein Pad
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 07:15 - 13:00 |
| Tuesday | 07:15 - 13:00 |
| Wednesday | 07:15 - 13:00 |
| Thursday | 07:15 - 13:00 |
| Friday | 07:15 - 13:00 |