UberKerk
Wat ń wonderlike voorreg om saam as familie die Here te kan dien.
15/01/2026
Ek sien uit na wat die Here gaan kom doen in Harties🥰
Jy is Welkom hier, dis n veilige spasie waar jy kan kom groei in jou verhouding met Jesus.
Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn
11/12/2025
Praat met jou berg! Jy het die outoriteit. “Bekommernis skuif nou in die Naam van Jesus Christus.”
Al wat nodig is…? Geloof so groot soos ń mosterdsaadjie… ń oneindiglike KLEIN tree in die rigting van vertroue en geloof… is ń oneindiglike GROOT tree in die Koninkryk van God.
Matteus 17:20 …As julle maar geloof het so groot so ń mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: “Gaan staan daar anderkant!” en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.
Goedheid en Guns sal jou volg.
Ds Zelda Massyn
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Fatima Bhayat 165
Rustenburg
0299