Relax

Relax

Share

Photos from Relax's post 24/11/2023

Vrydag by Klein beteken dit is weer tyd om iets nuut te leer van ‘n Féjnbos-olie of soos VANDAG…. ‘n LEKKER DIY resep!

In November het ons meer geleer oor Tea Tree, Amandel (“carrier” olie) en “Dokter” Peppermint. Vandag gaan ons bietjie kyk hoe ons al DRIE hierdie olies in ’n lekker DIY kan gebruik.

Indien jy ’n Olie-maandboks lid is gaan jy al hierdie olies en alles wat jy nodig het vir jou DIY in jou November boks kry!

Onthou ook om jou kaarte in jou Veldjoernaal te sit want saam met elke maand se boks gaan jy die Olie-kaarte ontvang.

Indien jy nog nie ’n Olie-klub lid is nie - registreer sommer vandag nog sodat jy die hele versameling saam met ons bou!

Registreer met hierdie skakel:

https://www.kleinbederf.com/admin/subskripsies/olie-bokse/?agent=2515

Photos from Relax's post 22/11/2023

🐑HANDE BEDERF vir ieder en elk…

🌸Ons HandeWas en HandeRoom is ’n groot gunsteling dwars deur die jaar, maar veral vir geskenke. Jy kan dit apart koop of in die Hande Bederf Pakket.

🌸Onthou ook van ons BAIE lekker HandewasSkuim in 200ml en die top-verkoper, HandeRoom-Koek in ’n blikkie!

🌸Beskikbaar in al ons baie geure. Kyk uit vir ons Granaat Geskenkboks wat slegs beskikbaar is tot 10 Desember - hy bevat ’n HandeWas Skuim 100ml, ’n HandeRoom vir die handsak 100ml en LipBalm in Granaat geur!

🌸Nét die beste, NATUURLIK!

Handewas seep 250ml - R92
Handeroom 250ml - R102
Handewas Skuim 200ml - R120
HandebBederf Pakket 250ml x 2 - R190
Hande Bederf Elite Pakket (glas) 200ml x 2 - R240
HandeRoom Koek 50g - R110
Handeroom 100ml - R72
Granaat Geskenkboks - R240

✨ Prysverhoging vanaf 1 Desember! ✨

Skakels in die comments!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Rustenburg