RHS OLD BOYS
KNIPMESAAND 2026🌳🌟
🎉 Ons is al baie opgewonde oor Knipmesaand 2026– ’n aand vol pret, verrassing en samesyn! 🌟 Dit is iets wat jy nie wil misloop nie. Het jy al jou plek bespreek?
Vir Bespreking:
[email protected]
074 186 0479
16/04/2026
KNIPMESAAND 2026🔪🌳⭐️
Donderdag 23 Julie is dit die RHS Old Boys se jaarlikse Knipmesaand. Dis ñ aand gevul met lekker musiek, uit jou maag lag en goeie geselskap. Enige mans persoon is welkom. Boek vandag nog jou tafel!
Soek jy kaartjies?🔎
Kontak: 074 186 0479 of [email protected]
🏑 RHS Old Boys vs Bergsig Old Boys – Hokkie Derby Terugflits 🏑
’n Jaar later en ons praat nog steeds oor die RHS vs Bergsig hokkie derby! 🔥
Verlede jaar het die RHS Old Boys en Bergsig Old Boys weer die stokke gekruis in ’n wedstryd vol trots, passie en goeie ou skoolgees.
Ou vriendskappe, nuwe herinneringe en hokkie soos net Old Boys dit kan speel. 💚
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
Rustenburg