Langeraat En Fiela Vlooi Dagsorg
15/07/2026
Roarrrrr. Dinosaurus partytjie.🥳🥳
Ons vlooitjies het die partytjie so geniet.
Baie dankie aan mamma en pappa dat jul dit vir ons vlooitjies so lekker gemaak het.
Ummmmm die cupcakes was n treffer. En daarna n movie gekyk van die groot gediertes.😃😃. Ons groter maaitjie het kom kuier. Hy se dis monsters. Ons seuns love dit!!!! Was so n spesiale daggie.
N vooreg vir ons span om Bianrei se geboorte dag saam hom te kon vier.
Ons bulletjie het te vinnig groot geword.
Liefies vir jou.
Kyk die kleine meneerjie weet hoe om mens te laat lag.
Een bondeltjie vreugde.
😃🥰🥰🥰🥰
13/07/2026
Moenie wag nie, bestel jou bottel sommer nou.
11/07/2026
11/07/2026
Onthou om baieeeeee fotos te neem.
Elke dag maak n verskil🥰🥰
11/07/2026
Heeltyd speeltyd!!😄
26/06/2026
Pappa, onthou jy is my Hero!!! 💪Wys my om die regte pad te loop!! Vadersdag en moedersdag moet elke dag wees, want liefde staan Bo als uit!!!! Ek is jou geskenk, onthou dit altyd
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
Rustenburg