Vulture Valley Game Lodge

Vulture Valley Game Lodge

Share

05/02/2025

Dis met gemengde gevoelens waarmee ek hierdie plasing maak. Vulture Valley Game Lodge is verkoop aan Jovan en Aneri Erasmus. Graag bedank ek al ons gaste wat ons deur die jare besoek en ondersteun het en vir die saam kuier. Jovan en Aneri het groot planne vir die Lodge en werk hard om dit na nuwe hoogtes te neem. Ek wens hulle sterkte toe en sien uit om te hulle te besoek as gas !

Want your hotel to be the top-listed Hotel in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Magalies/Rustenburgpad
Rustenburg
0300