Betties
So lekker om geskenkies te pak!
En om eerlik te wees... wat is dan nou beter as 'n Betties geskenk om vir iemand te gee?! ðŸ¤
Pragtige Zahli-reeks oorbelle spesiaal vir Loka.
Leana Corbitt 🩷
21/06/2026
Gelukkige Vadersdag aan al die wonderlike pappas.
Vandag vier ek die man wat God vir my en ons kinders gegee het. Dankie dat jy met soveel liefde, geduld en geloof jou gesin lei. Jy is vir 'n groot seën vir ons!
Aan al die mammas wat vandag ook die skoene van 'n pappa volstaan, ons sien julle ook vandag raak.
Julle liefde, opoffering en krag maak elke dag 'n verskil. Mag julle onthou dat God julle dra en julle toerus vir die taak wat voor julle lê. Waar daar soms 'n leemte is, is Hy steeds 'n Vader vir die vaderloses en 'n Bron van krag vir elke moeë hart.
Mag julle vandag ook weet, God se genade is genoeg, en Sy liefde vul elke tekort aan.
🩷
Dia.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |