Hervormde Kerk Rustenburg
23/11/2024
GELOFTEFEES
Maandag 16 Desember 2024
Herv. Kerk Rhenosterfontein
10h00
Ons nooi u hartlik uit vir ñ Bring & Braai na afloop van die diens.
Bring asb jul kampstoele, piekniekmandjies & koelhouers met drinkgoed, vleis & ñ slaai en kom kuier lekker saam met ons.
> Pap & sous & vure sal voorsien word.
📌https://maps.app.goo.gl/t4Sg2yPja7ZXMB1t5
06/11/2024
Die wenner van die Osbraai- braai. Baie geluk Ettienne Beukes. Hoop jy gaan sommer tonne vleis op jou nuwe braai gaarmaak.
Baie dankie aan die persoon wat die braai geskenk het.
Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Rustenburg Ext 1?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
R24
Rustenburg Ext 1
0299