NG Rooihuiskraal
14/06/2026
https://www.youtube.com/live/sCH1fCV1-rQ?si=YkJVC1wkHHG74P5b
Skakel saam in by ons Erediens vanoggend waar ons kyk na Romeine 5.
Geseƫnde langnaweek vir elkeen!
Erediens Sondagoggend 14 Junie 2026 Romeine 5: 1-8 'n Christus vir die magtelose
27/05/2026
https://www.youtube.com/live/mqhiD0uDTYk?si=BilgxvQ9glpK5YzM
Kom skakel in saam met ons tweede deel van Pinkster van gisteraand.
Vanaand is ons laate aand van die reeks en ons nooi julle graag uit om saam 'n heerlike koppie sop te geniet voor ons om 19h00 begin.
Sien julle daar!
Pinksterdiens Dinsdagaand 26 Mei 2026 2 Korintiƫrs 4:1-10: Christus in ons Sigbaar
https://www.youtube.com/live/Mv-lnP1odd4?si=UgknQzx9PqZaZi09
Ons vier Pinkster Sondag en Nagmaal saam vandag.
Onthou ons Pinkster reeks wat van Maandag tot Woensdag elke aand van 19h00 gaan wees.
Daar is lekker soppe te ete wat deur ons Vrouebediening voorberei word en ons nooi jou om saam te kom kuier.
17/05/2026
https://www.youtube.com/live/YH2Gs_2FU_s?si=LEDAakRpGXIVs_d_
Kom kuier saam in ons Erediens vanoggend.
Ons lees Deuteronomium 6:4-13 en d**k saam oor die koninkryk van God
Erediens Sondagoggend 17 Mei 2026 Deut 6: 4-13 Moenie jou God vergeet nie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Address
140 Hofsanger Road
Rooihuiskraal
0157
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |
| Sunday | 08:00 - 11:00 |
| 16:00 - 19:30 |