Huis Le Roux Robertson
15/12/2025
Van ons inwoners was vandag op.n̈ lekker uitstappie na Ben en Isa Kriel se plaas.Hulle het so lekker gekuier.En is lekker bederf met die heerlikste eetgoed en tee.
08/12/2025
Huis Le Roux se uitstappie vandag na Viljoensdrift.Baie dankie aan die Huis Kommitee en almal wat dit moontlik gemaak het vir ons Senior Burgers.Dankie ook aan almal wat gehelp het om ons te vervoer.Dit was n̈ lekker kuierdag .
Huis Le Roux 2025 Jaareindfunksie.
Huis Le Roux Jaareindfunksie 2025.
Huis Le Roux se eie koor.
03/12/2025
Huis Le Roux se 2025 Jaareindfunksie.
25/11/2025
Saterdag ons Jaarlikse lekker kuier braaidag saam die Vryburgers gehad.En wat n̈ lekker kuierdag was dit nie.Baie dankie vir julle omgee vir ons Senior Burgers.
21/11/2025
Tannie Maggie Lambrecht met haar 27 gebreide “kindertjies” vir die Herberg kinders.
Gedenkete 2025
20/11/2025
Gedenkete 2025
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
Barrystraat 38
Robertson
6705