Ubuntu Learning

Ubuntu Learning

Share

25/03/2026

Die eerste kwartaal van 2026 is amper verby.!

Is u dalk bekommerd oor u kind se vordering of soek u iemand wat kan help met Akademiese ondersteuning.?

Moenie hierdie geleentheid misloop nie en bespreek plek vir u kind vir kwartaal 2!

Kwaliteit onderrig deur Juffrou Daphne Eksteen!

Kontak 072 040 6476 om plek te bespreek๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซโฃ๏ธ

16/03/2026

๐Ÿ“š Ekstra klasse beskikbaar!
By Ubuntu Learning Center kry leerders die ekstra ondersteuning wat hulle nodig het om met selfvertroue te leer en te groei. Hier ontvang elke leerder persoonlike aandag van โ€™n gekwalifiseerde onderwyser in โ€™n veilige en ondersteunende omgewing.

โœจ U sal nie spyt wees nie!

๐Ÿ“… Bespreek nou reeds โ€™n plek vir u kind om teleurstelling vir die 2de kwartaal te voorkom. Plekke is beperk.

๐Ÿ“ Robertson
๐Ÿ“ž 072 040 6476

20/02/2026

"Consistency, patience, and self-belief have been the driving forces behind my journey with Ubuntu Learning Center Pty Ltd.โœˆ๏ธ

As a passionate educator, I've seen firsthand how commitment and hard work can lead to success.๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ

I'm humbled by the trust parents have placed in me to provide quality education to their children. ๐Ÿ’

Together, my family and I are working tirelessly to uplift our community through education. ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

What's more, Ubuntu Learning Center has expanded to offer homeschooling and tutoring services, with 2 students already enrolled in our homeschooling program.

As we mark over a year since our establishment in January 2025, I'm reminded that growth is a journey of self-healing and acceptance. I'm grateful for the opportunity to make a difference and look forward to continuing to serve our community.

"

23/01/2026

Ubuntu Learning bied nie net huiswerk hulp aan nie. Hier glo ek Daphne Eksteen dat elke kind/volwassene verdien 'n kans op kwaliteit onderrig.

๐Ÿ“ŒTuisskool onderrig word ook aangebied.(Homeschooling)
๐Ÿ“ŒEmosionele ondersteuning
๐Ÿ“ŒAkademiese ondersteuning
๐Ÿ“ŒMentorskap
๐Ÿ“ŒEksamen Voorbereiding
๐Ÿ“ŒHulp met Registrasie vir matriek herskryf.

En nog vele meer. ๐ŸŽŠ๐ŸŽ‰๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ

Kontak Juffrou Daphne Eksteen op 0720406476

19/01/2026

Ubuntu Learning became my beacon of hope after saying goodbye to my full-time job as Educator.

And I want to motivate others in the community to embrace what you are meant to become.

When one door closes.
It means another is opening.

Ons almal het uitdagings in die lewe, kinders, volwassenes.

Daar is altyd 'n uitweg.
Glo in jouself.
Wees positief.

Empowering people in the community through compassion, education, hope, peace, healing, the list goes on.

Ubuntu is dankbaar aan die ouers in die gemeenskap wat so getrou ondersteun.

2026 is die jaar waar ons weer 'n kans kry om' n verskil te maak.!

Kom ons ondersteun plaaslike onderwys en bele in ons jongmense!

10/01/2026

๐Ÿ“ŒPrivaat tutor beskikbaar / Private Tutor available

Wees gerus en weet dat u kind kwaliteit onderrig ontvang deur Juffrou Daphne Eksteen.

I've always loved working with students from diverse background and knowing that my passion for teaching will never fade. ๐ŸŽŠ

Moenie huiwer om te kontak nie, het nog Paar plekke beskikbaar!

๐Ÿ“ŒR100 per hour

Kontak my by 0720406476 om verdere inligting of om plek vir u kind te bespreek.

09/12/2025

Private Tutor/ Privaat tutor

๐Ÿ“š 2026 se skool jaar is hierโ€ฆ en โ€™n nuwe begin wag!
As jou kind sukkel of ekstra ondersteuning nodig het, is Ubuntu Learning Center hier om te help met kwaliteit akademiese begeleiding deur โ€™n gekwalifiseerde Juffrou met jare se ondervinding. Daphne Eksteen

โœจ Bespreek jou plekkie nou al om teleurstelling te voorkom โ€“ plekke raak vinnig vol!

๐ŸŽ“ Ek help ook volwassenes & matrikulante wat nie goed geslaag het nie. Kry die ondersteuning wat jy nodig het om weer voor te berei vir die Graad 12 eksamen en jou toekoms oop te maak.

๐Ÿ’› By Ubuntu glo ek elke leerder verdien โ€™n kans om te groei, te leer en te slaag. Maak nou jou bespreking en begin 2026 met selfvertroue!

24/11/2025

๐Ÿ“š Secure your spot for 2026!
Ubuntu Learning Center offers quality tutoring services for Grade Rโ€“12, online or face-to-face.
๐Ÿ‘‰ Enroll today!

02/11/2025

Ubuntu learning het plek beskikaar vir u kind. Ek help graag met eksamen voorbereiding en vele meer. Vanaf Graad R - 12! Moenie huiwer om kontak te maak met Daphne Eksteen op 0797214196.

Photos from Ubuntu Learning's post 20/10/2025

Ubuntu Learning het nog plek beskikbaar vir die laaste kwartaal vir die jaar.

As u kind hulp nodig het met Voorbereiding vir die Eksamen, moenie huiwer nie en kontak Daphne Eksteen 079 721 4196.

U kind ontvang kwaliteit onderrig/tutoring (R80 per uur) van 'n Gekwalifiseerde onderwyser met jare se ervaring in die klas kamer.

At Ubuntu, there is always a beacon of hope๐Ÿ’›๐ŸŒ 

Want your school to be the top-listed School/college in Robertson?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Robertson

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:00
Tuesday 13:00 - 17:00
Wednesday 13:00 - 17:00
Thursday 13:00 - 17:00
Friday 13:00 - 17:00