ADK Computers
15/07/2024
Verkoop... dankie
Ek het tans die 2 netjiese Windows 10 rekenaars. 1x 1st gen Core i3 met 6GB RAM en 120GB SSD en 500GB HDD en die ander is 1x 1st gen Core i3 met 6GB RAM en 240GB SSD en 500GB HDD. Albei het Windows 10 en Office installeer en geaktiveer. Lekker vinnig vir kantoor werk. Teen R1300 en R1450. Dankie
07/02/2024
Onlangs geleentheid gehad om die rekenaar vir iemand te bou. Dit was nou baie pret gewees.. en dit is darem maar 'n mooi rekenaar.
Ek sal foutiewe rekenaars oorkoop of inruil doen met afslag op werkende en vinnige rekenaars.
Prys wat ek sal aanbied sal afhang van ouderdom, spec en fout van rekenaar.
I do buy faulty PCs and will give a discount on my computers when given a old or faulty computer in return.
Price is depended on age, spec and faults on computers.
Dankie / Thank you
18/08/2023
Ek was die week so bietjie besig.
Die is 1 van die werkies wat ek gehad het.
Skoon gemaak en nuwe thermal paste.
Harddrive is "geupgrade" van 'n 160GB IDE na 1TB Sata Harddrive en ekstra 2GB ingesit sodat die Windows 10 gelukkig kan wees met 4GB DDR2 RAM.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
R60
Robertson
6705