Robertson Fees

Robertson Fees

Share

08/10/2023

Ons wil graag dankie sê aan ons Hemelse Vader dat ons weer n baie suksesvolle skou kon aanbied. Daar is slegte weer en baie reën vir Vrydag en Saterdag voorspel, maar dit was nie Sy wil nie en die skou kon voort gaan sonder probleme. Ons is jammer dat baie van die stalletjies Donderdag opgepak het vir die storms wat voorspel is. Dit is ongelukkig nie in ons hande nie. Baie dankbaar vir ń baie suksesvolle perdeskou wat ons kon aanbied. Baie dankie aan elke perde eienaar, vertoner, afrigter en helper, sonder julle is dit nie moontlik nie. Baie dankie aan die beoordelaars en beamptes wat die weer trotseer het. Julle harde werk word opreg waardeer. Baie dankie aan elke borg wat sy weg oop gesien het om ń bydrae te lewer tot die sukses van Robertson skou! Baie dankie vir die getroue helpers op wie se nommers ons altyd kan druk. Julle is min maar ware staatmakers. Baie dankie aan elkeen wat die skou by gewoon het en dit saam met ons geniet het.

Photos from Riaan Benade's post 17/08/2023
Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Robertson?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Robertson
Other Festivals in Robertson (show all)
Meidum Festival Meidum Festival
Pat Busch Mountain Reserve, Bergendal Farm, Bergendal Road, Klaasvoogds West
Robertson, 6705

⛰ A unique festival production experience nestled in the Robertson mountain range 🗓 28 - 30 October 2022

Robertson Lenteskou Robertson Lenteskou
Dirkie Uys Street
Robertson, 6705

Robertson Lenteskou proudly marks its 125th anniversary, a testament to its enduring appeal and historical significance. Experience the tradition, the community, and the excitement...

Wine on the River in partnership with Nedbank Wine on the River in partnership with Nedbank
2 Reitz Street
Robertson, 6705