iTickets SA

iTickets SA

Share

07/07/2026

Het jy jou kaartjies vir Interskole tussen Hoërskool Stellenberg en Hoërskool Durbanville?

🗓️31Jul -01Aug
Jy wil dit nie misloop nie.
Kry jou kaartjies nou op iTickets.co.za

06/07/2026

Die aftelling het begin! Punt in die Wind Kunste-Week, waar talent, passie en kreatiwiteit bymekaar kom. Kom beleef onvergeetlike optredes, inspirerende kunstenaars en ‘n viering van die kunste soos geen ander nie.
19 Des 20:00 - Meerkat Petra
20 Des 20:00 - Steve Hofmeyr
21 Des 10:00 - Marion Holm
21 Des 15:00 - Ouma & die Ou Koeie met Margit
21 Des 20:00 - Mel die Storie Verteller
22 Des 10:00 - Liewe Heksie (Kindervertoning)
22 Des 15:00 - Die Kampeerders met Wynand
22 Des 20:00 - Amanda Strydom & Je-Ani Swiegelaar met Tillie
23 Des 11:00 - Willem Botha
23 Des 20:00 - Bobby van Jaarsveld
24 Des 10:00 - Hannes van Wyk - Sielskos Dames Oggend
24 Des 13:00 - Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go!
26 Des 13:00 - Jak de Priester & Cindy Swanepoel
26 Des 20:00 - Klipwerf vir 'n langarm dans
Footer

Kry jou Kaartjies nou by iTickets.co.za

02/07/2026

Once Upon a Twist – Heelskoolproduksie 2026
Stap saam met ons in ’n wêreld waar bekende animasieverhale onverwags nuwe draaie neem. Van avontuur en vriendskap tot superhelde en liefde, bring elke klas hul eie unieke weergawe van ’n geliefde animasiefliek na die verhoog. Verbind deur ’n oorspronklike storielyn met Rooikappie, Jan Grootvoet, Dolf en Peter Pan, beloof Once Upon a Twist aande vol humor, dans, drama, musiek en verrassings vir die hele gesin.

Once Upon a Twist – Whole School Production 2026
Join us on a journey where beloved animated stories take unexpected twists. From adventure and friendship to superheroes and romance, each class presents its own unique interpretation of a popular animated film. Connected by an original storyline featuring Little Red Riding Hood, Jan Grootvoet, Dolf and Peter Pan, Once Upon a Twist promises unforgettable evenings of humour, dance, drama, music and surprises for the whole family.

Tuesday, 18 August
Grade 8 & 9
Woensdag, 19 Augustus
Grade 10 & 11
Donderdag, 20 Augustus
Graad 12 & Wenners van elke graad

Kry jou kaartjies nou by iTickets.co.za

Want your business to be the top-listed Shop in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


923 Jacques Street
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00