Movement that Matters

Movement that Matters

Share

01/06/2026

Die "loop band" - ring- of sirkelrek is uitstekend wanneer jy bietjie teen weerstand wil oefen. Mens kry verskillende sterktes: gewoonlik ʼn sterker rek om die bene, en ligter rek om die arms.

27/04/2026

So op die Vryheids dag is dit heerlik om ʼn strek en ontspan klas te doen... gebruik jou rug en ledemate, nek, en elke deeltjie wat styf is en buig en streken hou dit in verskillende posisies. Gebruik jou asemhaling - diep I n... en uit om die strek te intensifieseer, mens voel ongelooflik los en ontspanne daarna!

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Orion Avenue
Pretoria
0181