Busy Boxes SA

Busy Boxes SA

Share

25/11/2024

Tyd (en voorraad) hardloop uit 🎁 Nog net 6 dae oor voor Desember 🎁Bestel gou!

Gee die storie van Jesus as 'n geskenk die kerstyd met 25 dae se pret in een aktiwiteitsboks! βœπŸŽ¨β€πŸ’šβ€

Γ± Handgemaakte Adventskalender : Verf elke dag Γ± ander kersornamentjie met n Bybel karakter voor op en Γ± bypassende Bybelversie agterop, wat die storie van die geboorte van Jesus vertel oor 25 dae.

Slegs beskikbaar in Afrikaans - Beperkte voorraad beskikbaar.

Ornamentjies is 5cm elk. Boks bevat 25 ornamentjies in individuele geskenkboksies, sowel as 7 verskillende potjies akriel verf en 4 weggooibare kwassies.
(Produk is handgemaak, so verskille kan voorkom)

Pudo courier landswyd vir addisionele R100, of oplaai in Riviera, Pretoria.

[email protected]

08/12/2023

Little safari themed Busy Boxes SA to keep the Little ones busy while on their adventures this holiday πŸ—πŸ¦πŸ΅πŸ―

Want your business to be the top-listed Interior Service in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 14:00