The Chilli Lab
Ek lees vandag ʼn artikel oor op Netwerk24. Die vraag aan hom is wat kry hom onder en sy antwoord is onder andere, "Mense wat nie werksetiek het nie. Hy stel dit so :As jy dit nie het nie dan ruik ek jou al as jy uit die kar uitklim. Voorts noem hy, hy kan dit ook in ʼn winkel sien. wie gaan jou help, of daar is ʼn ou wat jou soos ʼn verotte stuk tak behandel"
Ek ditto dit, dit is een van baie wat vir my ononderhandelbaar is... etiek, eerlikheid en regverdigheid!
Sommer net so ʼn ietsie op hierdie Dinsdagmiddag. Dankie Netwerk24
Laat weet ons hoe julle hieroor voel!
Oor en uit!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Pretoria